Klerebank
Klerewinkel - Pryslys 2026/7
Algemene Skoolklere
| Item | Prys |
|---|---|
| Baadjies | |
| Skoolbaadjie (Grootte: 80-112) | R 1,010 |
| Skoolbaadjie (Grootte: 117-132) | R 1,100 |
| Erekleurbaadjie (Gr 10 - 12) | R 1,100 |
| Truie | |
| Truie (Unisex) | R 270 |
| Kortmoutrui ("Pullover") (Unisex) | R 250 |
| Bykomstighede | |
| Das | R 205 |
| Serp | R 180 |
Seuns Klere
| Item | Prys |
|---|---|
| Skoolbroek - Kort | R 400 |
| Skoolbroek - Lank | R 300 |
| Skoolkouse | R 80 |
| Pet | R 350 |
Dogters Klere
| Item | Prys |
|---|---|
| Skoolrok | R 580 |
| Bashers | R 500 |
| Bashers - Lint | R 50 |
| Haarlint | R 50 |
| Ski-Pants (Dogters onder rokke / Hot Pants) | R 160 |
Sportklere
| Item | Prys |
|---|---|
| Atletiek | |
| Atletiekhempie - Unisex | R 400 |
| Atletiek - "Top Crop" | R 310 |
| Dogters Atletiek Ski-Pants (Met Skoolwapen) | R 220 |
| "Lined" Ski-Pants - Unisex (Atletiek, Rugby ens.) | R 270 |
| Hokkie (Seuns) | |
| Hokkiehemp - Seuns | R 410 |
| Hokkiebroek - Seuns | R 410 |
| Hokkie / Netbal (Dogters) | |
| Hokkie-/Netbalrompie | R 410 |
| Hokkie-/Netbalhempie | R 410 |
| Netbalkouse (Logo HMK) | R 110 |
| Rugby | |
| Rugby Oefentruie | R 200 |
| Rugby Kortbroek | R 320 |
| Rugby & Hokkie Bruin Kouse | R 120 |
| Krieket | |
| Kriekethemp - Kortmou | R 425 |
| Kriekethemp - Langmou | R 440 |
| Basketbal | |
| Basketbal - Hemp & Broek Combo | R 680 |
| Tennis (Seuns) | |
| Tennishemp - Seuns | R 410 |
| Tennisbroek - Seuns | R 390 |
| Ander Sportsoorte | |
| Ruitersport - Hemp (Kortmou) | R 575 |
| Ruitersport - Hemp (Langmou) | R 655 |
| Swempet | R 150 |
| Fietsryhemp | R 780 |
Ander Items
| Item | Prys |
|---|---|
| Sweetpakke | |
| Sweetpak Wit-top (Somer) | R 590 |
| Sweetpakbroek | R 440 |
| Bruin Hoody (Vir Winter) | R 780 |
| Wit Hoody (1e Span) | R 800 |
| Bykomstighede | |
| T-Hemde: Melle / Smuts / Empire | R 125 |
| Unisex Bruin Sportbroekie (NLSB) | R 270 |
| Sporthemp | R 380 |
| Sunvisor (Beige) | R 130 |
| Sportpet (Bruin met HK Logo) / Ondersteunerspet | R 160 |
| Sportsak | R 500 |
| Kombers (180cm x 145cm) | R 290 |
