Swem

Helpmekaar is baie trots op ons swemspan. Gedurende die eerste termyn is ons baie besig met verskeie galas, die Goue Liga wat ons aanbied, asook die Interhoër-swem. Gedurende die derde termyn swem ons grotendeels net in aflosgalas.  Ons neem deel in Divisie 1 in die A-Liga. Ons swem dus by die Interhoër teen Northcliff (A), St Peter’s, Crawford Benmore en Trinity– sterk kompetisie.

Ons is trots op ons swemmers, hul oefen hard en is toegewyd om goed te presteer.

Laai 2018 Swemverslag hier af