Hokkie: Meisies Prestasies

Suid-Gauteng Hokkiespan 2017

Keagan Atkins (o/16B Southerns)

Dezi Maritz (o/14A Southerns)

Anika de la Ray (o/14D Southerns)

Robyn Knowles (o/14B Southerns)

Joné van Niekerk (o/18D Southerns)

Hierde leerders is opgeneem in die Suid-Gauteng Hokkiespan.