Kersprogram

Aan die begin van November sluit die skool die akademiese jaar amptelik af met die Kersprogram. Die funksie word gebruik om dankbaarheid te betuig aan God vir sy se├źn op ons skool vir die jaar.

Musiek, sang en voorlesing word gebruik om die koms van Jesus te vier.