Groenklub

HELPMKAAR se GROENKLUB
Daar word jaarliks twee toere gereƫl vir die kinders om uit die besige stadslewe te ontsnap en die natuurskoon asook ander avontuurryke aktiwiteite te beleef en te ervaar.