Suid-Gauteng Hokkiespan 2017

Ons wil baie geluk sê aan die volgende leerlinge wat ingesluit is in die Suid-Gauteng Hokkiespan.

Van links na regs:
Keagan Atkins (o/16B Southerns)
Dezi Maritz (o/14A Southerns)
Anika de la Ray (o/14D Southerns)
Robyn Knowles (o/14B Southerns)
Joné van Niekerk (o/18D Southerns)