
Dis nou of nooit...

Beste Helpie-ouers
U kind het hierdie week die geleentheid om elke dag, voor of na afloop van sy/haar eksamenvraestel, die verlore goedere by die snoepie-area te besigtig en enige items wat hul dalk iewers verlê het, huis toe te neem. Dit is gewoonlik items wat op busse, in klasse of iewers op die terrein agtergebly het.
Indien u kind nie hierdie week sy/haar item(s) kom afhaal nie, word dit aangewend vir n goeie doel en skenk ons als wat oorbly, in die gees van die feesseisoen, aan ‘n minderbevoorregte gemeenskap.
Die week se kalender
Jan
16
Sat
2021
Categories: Jaarprogram Krieket Sport
Jan
18
Ma
2021
Categories: Akademie Jaarprogram
Jan
20
Wo
2021
Categories: Jaarprogram Muurbal Sport
Jan
21
Do
2021
Categories: Jaarprogram Muurbal Sport
Categories: Jaarprogram Koor Kultuur
Jan
22
Vr
2021
Jan
23
Sat
2021
Categories: Jaarprogram Kultuur
Jan
24
So
2021
Categories: Jaarprogram Kultuur