
BELANGRIKE KENNISGEWING

Liewe Helpie-ouers
Na aanleiding van die mediaberigte vandag, is ons genoodsaak om nuwe besluite te neem. Klik asb op die onderstaande skakel om te kyk na die video van mnr. König, met betrekking tot ons gebeurlikheidsplan.
Video-skakel
Belangrike punte:
Ma, 18 Jan: Geen skool (en vanselfsprekend geen busse), maar leerders met enige akademiese, rooster- of handboeknavrae, se ouers kan hulle tussen 08:00-13:00 na skool bring om dit uit te sorteer – die onderwysers sal daar wees.
Di, 19 Jan: Aanlyn-klasse begin vir ALLE grade.
“Don’t be scared for your children, but be honored that God chose YOU to parent the generation that is facing the biggest challenges of our lifetime.”
Die week se kalender
Feb
26
Vr
2021
Categories: Atletiek Jaarprogram Sport
Feb
27
Sat
2021
Categories: Jaarprogram Sport
Mar
1
Ma
2021
Categories: Jaarprogram Oriëntering Sport
Categories: Jaarprogram Kultuur
Mar
3
Wo
2021
Categories: Jaarprogram
Mar
5
Vr
2021
Categories: Jaarprogram