
Die oggendstond het handboeke in die mond
• Leerders kan hul handboeke vir 2021 by die skool kom kry op Sat, 9 Jan.
• Om te verseker dat Covid-protokol gevolg word, is die volgende tydgleuwe toegeken:
*Empire (A-H): 08:00 – 10:00
*Melle (I-Q): 10:00 – 12:00
*Smuts (R-Z): 12:00 – 14:00
• Proses soos volg:
*Gr. 8-10: tree aan by skaakbordkant van saal
*Gr.11-12: tree aan by saaldeur aan onderkant van die trappe by juffrou LP se klas
*Daar moet deurentyd een lang ry wees, met die korrekte sosiale afstand tussen die leerders.
• Daar sal ‘n kaart-fasiliteit wees vir diegene wat nog moet betaal.
• Indien u nog uitstedig is, sal daar op ‘n latere stadium weer geleentheid wees om die boeke te ontvang.
Die week se kalender
Jan
16
Sat
2021
Categories: Jaarprogram Krieket Sport
Jan
18
Ma
2021
Categories: Akademie Jaarprogram
Jan
20
Wo
2021
Categories: Jaarprogram Muurbal Sport
Jan
21
Do
2021
Categories: Jaarprogram Muurbal Sport
Categories: Jaarprogram Koor Kultuur
Jan
22
Vr
2021
Jan
23
Sat
2021
Categories: Jaarprogram Kultuur
Jan
24
So
2021
Categories: Jaarprogram Kultuur