|
Welkom by HELPMEKAAR
1921 2005
DIE HELPMEKAAR NAAM
Op 22 Junie 1921 notuleer die voorlopige beheerliggaam, dat dit tyd geword het om op ʼn naam vir die skool te besluit. Die aangeleentheid het allerweë groot belangstelling uitgelok. Die keuse het op die naam Helpmekaar geval. Die Departement van Onderwys het nie met hierdie naam saamgestem nie. Die voorlopige beheerliggaam was egter nie van plan om die stryd gewonne te gee nie. In n skrywe aan die Departement is dit duidelik gestel dat
lees meer4
|
|