By Helpmekaar skryf ons drie eksamens gedurende die jaar.
- In April is dit ‘n mini-eksamen van slegs vyf vakke: Afrikaans, Engels, Wiskunde, Fisiese Wetenskappe en Rekeningkunde.
- Gedurende die Junie- en Novembereksamen word daar in alle vakke eksamen geskryf.
Let Wel: Die matrieks het ‘n verdere eksamen gedurende September. Dit is hulle Rekordeksamen en dra gewoonlik ‘n baie groot gewig as dit by IEB-jaarpunte kom.
Laai Helpmekaar se nuutste eksamenrooster hier af: rekordeksamen 2020