e-Skool

ADAM   E-Skool

ADAM en e-Skool

Kontak Sean Barber sean.barber@helpmekaar.co.za

So ’n bietjie agtergrond…

ADAM is die skool se stelsel wat gebruik word om die leerders se punte te administreer en is daarop toegespits om dit ook vir ouers toeganklik te maak. Die uitbreiding van hierdie platform neem gestalte aan in ’n stelsel, nl. e-Skool. Aanteken (login)-dienste word gesentraliseer en vergemaklik toegang vir leerders, ouers en onderwysers op beide ADAM en e-Skool. Ouers kan aanteken op e-Skool deur gebruik te maak van hul ADAM-password. Indien u nog vrae het oor hoe jy kan inteken op hierdie stelsels, kliek op die skakel om van die betrokke handleiding gebruik te maak.

e-Skool, hoe kom ek daarby uit?

  1. e-skool.helpmekaar.co.za
  2. Teken in met ouer- of leerderbesonderhede
  3. Jou kind se klasse sal vertoon word

e-Skool, hoe gebruik ek dit?

Tekan aan met ouer- of leerderbesonderhede.

Nadat jy aangeteken het, sal die ‘Beplanning’-item sigbaar word. Hier sal jy die termynbeplanning kan sien. Onderwysers plaas ook op versoek vir afwesige leerders items op e-Skool. Hardekopieë van werk wat gemis is, moet egter afgehaal word by die betrokke onderwysers by die skool.

 

 

 

Voorwaardes vir die gebruik van die webwerf