MMnr Sean Barber |
|
|
Verjaarsdag |
: |
9 Julie |
| |
| Kwalifikasie |
: |
HOD |
| |
| Vakke |
: |
Tegniese tekene, elektronika en
elektries |
| |
| Buitemuurs |
: |
Koor, Skaak |
| |
| Gunsteling Gereg |
: |
Sushi |
| |
| Gunsteling
Fliek |
: |
Blade
Runner |
| |
| Gunsteling
Akteur |
: |
Johnny
Depp |
|
| Quote/moto |
: |
Carpe diem |
| |
| Stokperdjies |
: |
Hande werk met hout of staal. |
| |
| In my vrye tyd doen ek graag |
: |
Enige iets wat verband hou met
rekenaars. |
| |
| Wat jy nie
van my weet nie |
: |
Ek huil
graag in ’n trane trekker |
| |
| Gunsteling
Liedjie |
: |
I gotta
feeling, The Black Eyed Pees |
| |
| As ek nie
'n onnie geword het nie sou ek |
: |
Sagteware Ontwikkel |
|
| Gunsteling
troeteldier |
: |
Wors hond |
| |
| Gunsteling
plek in die wêreld |
: |
Johannesburg, nie te warm ook nie te koud. |
| |
| Met watter
Cartoon karakter assosieer ek myself |
: |
Bruce die
haai in Finding Nemo |
|
| Slegste
geskenk ooit ontvang |
: |
sak doeke,
Kersfees 2009 |
|
|
| As my huis
afbrand, wat ek sou saamvat (item) |
: |
laptop |