komaan  
    helpmekaar
Welkom by HELPMEKAAR.
Welkom / Skoolfooie
 
 


 
 
 

SKOOLFOOIE 2012

     1.  Skoolfooie vir 2012 beloop R 49 500. (Slegs ‘n 7% verhoging op 2011 se fooie).

        Skoolfooibetaalmetodes :

 

A.       Eenmalig , voor 31 Januarie 2012 , R47 025 . GEEN kredietkaartbetaling op hierdie opsie toegelaat.

B.       Per Termyn , 3 betalings van R16 088 ( betaalbaar tydens eerste week van elke Termyn )   GEEN kredietkaartbetaling op hierdie opsie toegelaat.

C.       Per maand ,     R4 500 x 11 ( Januarie tot November )

 

       2.      Ouers met meer as een kind in Helpmekaar kwalifiseer vir volgende skoolfooie :

·         2e kind     -  R 39 600  ( R 3 600 x 11 mnde)

·         3e kind     -  R 29 700  ( R 2 700 x 11 mnde)

·         4e kind     -  R 19 800  ( R 1 800 x 11 mnde)

 

3.         Metode van betaling sluit kontant, tjek, debietorder asook kredietkaart en internetbetalings in.

 

4.         Koshuisfooie vir 2012 beloop  R25 850 en is betaalbaar in  elf paaimente van R2 350 (Jan – Nov).

 

5.         Let wel dat Skoolfooie nie toere, uitstappies, handboeke en skryfbehoeftes insluit nie.

 

6.         ’n Nie-verhaalbare inskrywingsfooi van R1 500 is betaalbaar met aanvaarding en inskrywing van u leerling asook die eerste paaiment van Januarie se skoolfooie.

 

7.          Aangehegte Formele Finansiële Ooreenkoms moet voltooi word en na skool gefaks of ge-epos word.     

          Faks:  086 603 1581  E-pos: petro.steenekamp@helpmekaar.co.za

Bankbesonderhede :
Helpmekaar Kollege
ABSA BANK
Takkode: 632005
Rek Nommer: 4066831879

Home | Website terms of use | Privacy Policy | Last Updated: 16 Aug 2011