komaan  
    helpmekaar
Welkom by HELPMEKAAR.
Welkom / Ken jou Onnie
<< terug  
 


 
 

Mev Tariena de Wet

 

Verjaarsdag

:

26 Maart
 
Kwalifikasie

:

BA (BK), HOD
 
Vakke

:

Visuele Kuns
 
Buitemuurs

:

Produksie, Matriekafskeid, Kunsuitstalling
 
Gunsteling Gereg

:

Sushi
 
Gunsteling Fliek

:

As it is in Heaven
 
Gunsteling Akteur

:

Daniel Day-Lewis
Quote/moto

:

Doen alles wat jy doen en aanpak met oorgawe
 
Stokperdjies : Stap, reis, skilder, lees en musiek.
 
In my vrye tyd doen ek graag : Reis of lees, luister na musiek en besoek kuns uitstallings.
 
Wat jy nie van my weet nie : Dis my geheim.
 
Gunsteling Liedjie : Gabriella’s song – uit As it is in heaven.
 
As ek nie 'n onnie geword het nie sou ek : Boekwurm gewees het.
 
Gunsteling troeteldier : Miniatuur Schnauzer
 
Gunsteling plek in die węreld : Nature’s Valley in die Tsitsikama woude.
 
Met watter Cartoon karakter assosieer ek myself : Tweetie
Slegste geskenk ooit ontvang : Nog nooit ‘n slegte geskenk ontvang nie.
 
As my huis afbrand, wat ek sou saamvat (item) : My kunsboeke en familiefoto’s.
   




 
Home | Website terms of use | Privacy Policy | Last Updated: 25 Nov 2010