komaan  
    helpmekaar
Welkom by HELPMEKAAR.
Welkom / Ken jou Onnie
<< terug  
 


 
 

Mnr Willie Van den Berg
Verjaarsdag : 4 Junie
Kwalifikasie : HOD Technika
Vakke : Tegniese Tekeninge
Buitemuurs : Rugby, krieket
Gunsteling Gereg : braaivleis
Gunsteling Fliek : Gladiator, Shawshank Redemption
Gunsteling Akteur : Nicolas Cage
Quote/moto : As jy saam met die groot honde wil hardloop, moet jy jou bene lig.
Stokperdjies : sport
In my vrye tyd doen ek graag : bestee tyd saam met my gesin
Wat jy nie van my weet nie : Ek is bang vir inspuitings
Gunsteling Liedjie : Tjoklitmondsoene - Steve Hofmeyr
As ek nie 'n onnie geword het nie sou ek : dalk 'n boemelaar gewees het.
Gunsteling troeteldier : Rottweiler
Gunsteling plek in die węreld : Suid-Afrika!
Met watter Cartoon karakter assosieer ek myself : Jerry (van Tom)
Slegste geskenk ooit ontvang : n belt
As my huis afbrand, wat ek sou saamvat (item) : foto-album
  e-pos my




 
Home | Website terms of use | Privacy Policy | Last Updated: 25 Nov 2010