komaan  
    helpmekaar
Welkom by HELPMEKAAR.
Welkom / Ken jou Onnie
<< terug  
 


 
 

Mev Trudie Vermeulen

 

Verjaarsdag

:

24 Maart

 

Kwalifikasie

:

HOD

 

Vakke

:

Geografie, LO

 

Buitemuurs

:

Atletiek en Netbal

 

Gunsteling Gereg

:

Fillet steak, seekos en pizza.

 

Gunsteling Fliek

:

I dream of Africa

 

Gunsteling Akteur

:

Matthew McConaughey

 

Quote/moto

:

Follow your dreams

 

Stokperdjies

:

Teken en skilder

 

In my vrye tyd doen ek graag

:

Stap, draf, muurbal, lees en bergfietsry.

 

Wat jy nie van my weet nie

:

Ek is mal oor rugby!

 

Gunsteling Liedjie

:

Enige liedjie van die Beatles.

 

As ek nie 'n onnie geword het nie sou ek

:

‘n “Wildlife” fotograaf in Afrika wou wees.

 

Gunsteling troeteldier

:

My 9 honde!

 

Gunsteling plek in die wêreld

:

Op ‘n plaas vêr weg van die stad af.

 

Met watter Cartoon karakter assosieer ek myself

:

Alice in Wonderland

 

Slegste geskenk ooit ontvang

:

TV – kyk bitter min!

 

As my huis afbrand, wat ek sou saamvat (item)

:

My Bybel

  e-pos my




 
Home | Website terms of use | Privacy Policy | Last Updated: 25 Nov 2010