Mnr Shaun Jackson |
|
Verjaarsdag |
: |
28 Januarie |
|
Kwalifikasie |
: |
B Comm (Sportbestuur), NGOS en
B.Comm Hons ( Sportwetenskappe) |
|
Vakke |
: |
Besigheidstudies en Rekeningkunde |
|
Buitemuurs |
: |
Rugby en Atletiek |
|
Gunsteling Gereg |
: |
Lasagne |
|
Gunsteling Fliek |
: |
Gladiator |
|
Gunsteling Akteur |
: |
Bruce Willis en Tea Leoni |
|
Quote/moto |
: |
Aanhouer wen. |
|
Stokperdjies |
: |
Golf |
|
In my vrye tyd doen ek graag |
: |
Speel Touch rugby. Tyd met my vrou en baba seun. |
|
Wat jy nie van my weet nie |
: |
Ek het 4 skroewe in my knieg. |
|
Gunsteling Liedjie |
: |
Emimen – Loose yourself |
|
As ek nie 'n onnie geword het nie sou ek |
: |
'n Professionele atleet wou wees. |
|
Gunsteling troeteldier |
: |
My 2 worshondjies. |
|
Gunsteling plek in die wêreld |
: |
Phuket |
|
Met watter Cartoon karakter assosieer ek myself |
: |
Roadrunner |
|
Slegste geskenk ooit ontvang |
: |
Sodoku boek |
|
As my huis afbrand, wat ek sou saamvat (item) |
: |
My seun. |