komaan  
    helpmekaar
Welkom by HELPMEKAAR.
Welkom / Ken jou Onnie
<< terug  
 


 
 

Mnr.  Stoffel Coetzee
Verjaarsdag : 7 Oktober
Kwalifikasie : BA HOD
Vakke : Bedryfsekonomie / Rekeningkunde
Buitemuurs : Rugby / Krieket / Atletiek
Gunsteling Gereg : Skaaptjops
Gunsteling Fliek : Seabiscuit
Gunsteling Akteur : Russel Crowe
Quote/moto : Ek glo in die "Basics"
Stokperdjies : Gesels
In my vrye tyd doen ek graag : Stap saam George (my hond)
Wat jy nie van my weet nie : Hardloop bietjie rond. Het al "Comrades" 5 keer voltooi.
Gunsteling Liedjie : Hoeder is 'n vegetable - Radio Kalahari Boereorkes
As ek nie 'n onnie geword het nie sou ek : n Sportjoernalis wou word
Gunsteling troeteldier : George, my hond
Gunsteling plek in die węreld : Sossusvlei
Met watter Cartoon karakter assosieer ek myself : Garfield
Slegste geskenk ooit ontvang : Sokkies
As my huis afbrand, wat ek sou saamvat (item) : Skilderye
  e-pos my




 
Home | Website terms of use | Privacy Policy | Last Updated: 25 Nov 2010