Mev Aletha van Rensburg |
|
|
Verjaarsdag |
: |
26 Mei |
|
| Kwalifikasie |
: |
HOD (Alg) Universiteit van
Pretoria |
|
| Vakke |
: |
Afrikaans/Geskiedenis |
| |
| Buitemuurs |
: |
Geesvang,
Beauty and the Beast, Museum, Ruitersport |
| |
| Gunsteling Gereg |
: |
Calamari |
| |
| Gunsteling
Fliek |
: |
The
Notebook/Titanic |
| |
| Gunsteling Akteur |
: |
Leonardo de Caprio |
|
| Quote/moto |
: |
Moenie
eenders wees nie, wees anders! |
|
| Stokperdjies |
: |
Lees/Natuur (veral die Kaap) |
| |
| In my vrye tyd doen ek graag |
: |
Kom ek nie naby ‘n rooi pen
nie… |
|
| Wat jy nie
van my weet nie |
: |
Ek is ’n
Stormer/Schalk Burger - ondersteuner |
| |
| Gunsteling
Liedjie |
: |
Katie
Melua – What it says on the tin |
| |
| As ek nie
'n onnie geword het nie sou ek |
: |
’n Skatryk miljoenersvrou wat die wereld vol gereis het |
| |
| Gunsteling
troeteldier |
: |
Papegaai |
| |
| Gunsteling
plek in die wêreld |
: |
Kleinmond (Kaap) |
| |
| Met watter
Cartoon karakter assosieer ek myself |
: |
Heidi
(Want my wereld is in die berge) |
|
| Slegste
geskenk ooit ontvang |
: |
‘n
liederlike lipstiffie |
|
|
| As my huis
afbrand, wat ek sou saamvat (item) |
: |
My Foto’s |