|
Mnr. Rudolf Korb |
|
| Verjaarsdag |
: |
31 Mei |
|
| Kwalifikasie |
: |
B.Comm HOD |
|
| Vakke |
: |
Bedryfsekonomie |
|
| Buitemuurs |
: |
rugby, krieket, atletiek |
|
| Gunsteling Gereg |
: |
Chicken a la king |
|
| Gunsteling Fliek |
: |
Silence of the lambs |
|
| Gunsteling Akteur |
: |
John Travolta |
|
| Quote/moto |
: |
Carpe diem |
|
| Stokperdjies |
: |
Gholf, muurbal |
|
| In my vrye tyd doen ek graag |
: |
Kyk 'n goeie fliek, kuier om 'n
braaivleisie |
|
| Wat jy nie van my weet nie |
: |
Ek is 'n groot Bloubul-ondersteuner
en was na verlede jaar se Currie Cup finaal siek vir 'n week! |
|
| Gunsteling Liedjie |
: |
Bloubul Song - Steve Hofmeyr |
|
| As ek nie 'n onnie geword het nie sou ek |
: |
Minister van Sport wou wees |
|
| Gunsteling troeteldier |
: |
My hond, Toffie |
|
| Gunsteling plek in die węreld |
: |
Griekse eilande |
|
| Met watter Cartoon karakter assosieer ek myself |
: |
Bugs Bunny |
|
| Slegste geskenk ooit ontvang |
: |
sakdoeke |
|
| As my huis afbrand, wat ek sou saamvat (item) |
: |
my beursie en CD's |