Mev Linda Peacock |
|
|
Verjaarsdag |
: |
17
Februarie |
|
| Kwalifikasie |
: |
BA (Ed) |
|
| Vakke |
: |
Afrikaans,
Geskiedenis |
| |
| Buitemuurs |
: |
Netbal en
Redenaars |
| |
| Gunsteling Gereg |
: |
Paella |
| |
| Gunsteling
Fliek |
: |
The
Notebook |
| |
| Gunsteling Akteur |
: |
Nicolas Cage, Cameron Diaz |
|
| Quote/moto |
: |
Carpe Diem
– gryp die dag aan! |
|
| Stokperdjies |
: |
Lees en fietsry |
| |
| In my vrye tyd doen ek graag |
: |
Alles waarvoor ek nie in skool
tyd kans kry nie! |
|
| Wat jy nie
van my weet nie |
: |
Ek het al
5 Argus fietsrenne klaargemaak en wil beslis nog 5 doen. |
| |
| Gunsteling
Liedjie |
: |
The Climb
– Miley Cirus |
| |
| As ek nie
'n onnie geword het nie sou ek |
: |
Prokureur |
| |
| Gunsteling
troeteldier |
: |
Worshond |
| |
| Gunsteling
plek in die wêreld |
: |
Drakensberge |
| |
| Met watter
Cartoon karakter assosieer ek myself |
: |
Blossem –
Powerpuff Girls |
|
| Slegste
geskenk ooit ontvang |
: |
Jy kyk
nooit ‘n gegewe perd in die bek nie. |
|
|
| As my huis
afbrand, wat ek sou saamvat (item) |
: |
Bybel,
foto-albums en my troeteldiere |