komaan  
    helpmekaar
Welkom by HELPMEKAAR.
Welkom / Ken jou Onnie
<< terug  
 


 
 

Mev Monique van Reenen

 

Verjaarsdag

:

3 Oktober

 

Kwalifikasie

:

B.Ed (Seniorfase) en B.Ed Honneurs (Sielkunde)

 

Vakke

:

Wiskunde

 

Buitemuurs

:

Netbal, tennis en die Museum.

 

Gunsteling Gereg

:

Braaivleis en KFC.

 

Gunsteling Fliek

:

August Rush en The Pursuit of Happiness.

 

Gunsteling Akteur

:

George Clooney

 

Quote/moto

:

Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee.

 

Stokperdjies

:

Klavier speel en shop.

 

In my vrye tyd doen ek graag

:

Kuier saam met vriende en familie.

 

Wat jy nie van my weet nie

:

Ek en Juffrou Erika Snyman was kamermaats by UJ.

 

Gunsteling Liedjie

:

K's Choice Favourite adventure

 

As ek nie 'n onnie geword het nie sou ek

:

Ongelukkig gewees het!

 

Gunsteling troeteldier

:

Honde, veral Labradors.

 

Gunsteling plek in die wêreld

:

Umhlanga se strand.

 

Met watter Cartoon karakter assosieer ek myself

:

Didi van Dexter.

 

Slegste geskenk ooit ontvang

:

‘n Suigstokkie.

 

As my huis afbrand, wat ek sou saamvat (item)

:

My labtop ( my foto's is daar op!) en my twee honde.

  e-pos my




 
Home | Website terms of use | Privacy Policy | Last Updated: 25 Nov 2010