Mnr Marnus Grobler |
|
Verjaarsdag |
: |
2 Februarie |
|
Kwalifikasie |
: |
B Comm ( Bedryfsielkunde) HOD |
|
Vakke |
: |
Lewensoriëntering, Rek geletterdheid en Besigheidstudies |
|
Buitemuurs |
: |
Hokkie en krieket |
|
Gunsteling Gereg |
: |
T-bone steak |
|
Gunsteling Fliek |
: |
Shawshank Redemption |
|
Gunsteling Akteur |
: |
Nicolas Cage |
|
Quote/moto |
: |
Daar is nie iets soos ‘n dom vraag nie. |
|
Stokperdjies |
: |
Kitaar speel |
|
In my vrye tyd doen ek graag |
: |
Braai vleis |
|
Wat jy nie van my weet nie |
: |
Ek is eintlik 'n introvert. |
|
Gunsteling Liedjie |
: |
Human – The Killers |
|
As ek nie 'n onnie geword het nie sou ek |
: |
'n Sanger wou wees. |
|
Gunsteling troeteldier |
: |
My kat Kittie. |
|
Gunsteling plek in die wêreld |
: |
Isle of Skye - Skotland |
|
Met watter Cartoon karakter assosieer ek myself |
: |
Donkey van Shrek. |
|
Slegste geskenk ooit ontvang |
: |
‘'n Das met prentjies op. |
|
As my huis afbrand, wat ek sou saamvat (item) |
: |
My vrou en Kittie. |