Mev Marinda Botha |
|
Verjaarsdag |
: |
13 April |
|
Kwalifikasie |
: |
Med. Psig |
|
Vakke |
: |
Afrikaans en Lees |
|
Buitemuurs |
: |
Claremont leesprojek |
|
Gunsteling Gereg |
: |
Pasta(Alfredo) |
|
Gunsteling Fliek |
: |
Sweet Home Alabama |
|
Gunsteling Akteur |
: |
Patrick Dempsey (McDreamy) |
|
Quote/moto |
: |
What is this life if, full of care, we have no time to stand and stare? |
|
Stokperdjies |
: |
Mosaïk, duik, lees, fietsry, kook en fotografie. |
|
In my vrye tyd doen ek graag |
: |
Enigiets kreatief, lees, kamp, staptoere en scuba duik. |
|
Wat jy nie van my weet nie |
: |
Ek sukkel om potlante aan die lewe te hou! Dus die vetplantjies in my kantoor. |
|
Gunsteling Liedjie |
: |
Everything – Michael Buble |
|
As ek nie 'n onnie geword het nie sou ek |
: |
Ontdekkingsreisiger wou wees. |
|
Gunsteling troeteldier |
: |
My Yorkie en Maltese kruising. |
|
Gunsteling plek in die wêreld |
: |
Bosveld |
|
Met watter Cartoon karakter assosieer ek myself |
: |
‘n Bekende pikkewyn “ Just smile and wave, smile and wave ...” |
|
Slegste geskenk ooit ontvang |
: |
Ek is mal oor geskenke, so enigiets is die moeite werd. |
|
As my huis afbrand, wat ek sou saamvat (item) |
: |
Definitief my foto-albums. |