Me Margie van Huyssteen |
|
|
Verjaarsdag |
: |
6
September |
|
| Kwalifikasie |
: |
BA Geesteswetenskappe en
Nagraadse Onderwyssertifikaat (NOS) |
|
| Vakke |
: |
Afrikaans |
| |
| Buitemuurs |
: |
Netbal |
| |
| Gunsteling Gereg |
: |
Enige Thai-geregte en sushi |
| |
| Gunsteling
Fliek |
: |
Juno,
Wicker Park, Anchorman, Twilight en New Moon (ek kan nie net
een kies nie!) |
| |
| Gunsteling Akteur |
: |
Josh Hartnett |
|
| Quote/moto |
: |
Face your
fears, live your dreams. Stand for something, or you’ll
fall for anything |
|
| Stokperdjies |
: |
Ek filosofeer oor die mensdom,
dink aan ander mense se stokperdjies en wat myne
veronderstel is om te wees. |
| |
| In my vrye tyd doen ek graag |
: |
Spandeer tyd met vriende, lees
of kyk TV-reekse |
| |
| Wat jy nie
van my weet nie |
: |
Ek het al
vir die Koningin kos gemaak en dit in Buckingham Palace se
tuin bedien. |
| |
| Gunsteling
Liedjie |
: |
Scientist
van Coldplay/Endlessly van Muse en op die oomblik I gotta
feeling…! |
| |
| As ek nie
'n onnie geword het nie sou ek |
: |
…in die spysernieringsbedryf gewerk het. |
| |
| Gunsteling
troeteldier |
: |
My suster
se Yorkie, Bella. |
| |
| Gunsteling
plek in die wêreld |
: |
London/Oxford |
| |
| Met watter
Cartoon karakter assosieer ek myself |
: |
Rafiki in
Lion King |
|
| Slegste
geskenk ooit ontvang |
: |
Ek vind ‘n
manier om enige geskenk te gebruik, dus is daar baie
sentimentele gemors wat ek opgaar! |
|
|
| As my huis
afbrand, wat ek sou saamvat (item) |
: |
My foto’s… |