komaan  
    helpmekaar
Welkom by HELPMEKAAR.
Welkom / Ken jou Onnie
<< terug  
 


 
 

Me. Marina Harmse
Verjaarsdag : 23 Maart
Kwalifikasie : HOD Plantkunde en Dierkunde
Vakke : Biologie
Buitemuurs : Hokkie
Gunsteling Gereg : Seekos
Gunsteling Fliek : The last Samurai
Gunsteling Akteur : Hugh Grant
Quote/moto : Die lewe is wat jy daarvan maak!
Stokperdjies : Tuinmaak en naaldwerk
In my vrye tyd doen ek graag : net wat ek wil!
Wat jy nie van my weet nie : Dit bly 'n geheim
Gunsteling Liedjie : Pampoen - Steve Hofmeyr
As ek nie 'n onnie geword het nie sou ek : baie gemis het
Gunsteling troeteldier : Honde
Gunsteling plek in die węreld : Suid-Afrika!
Met watter Cartoon karakter assosieer ek myself : Magic Schoolbus se uitstappies
Slegste geskenk ooit ontvang : As my gesin en familie nie Kersfees saam kan wees nie.
As my huis afbrand, wat ek sou saamvat (item) : Foto-albums
  e-pos my




 
Home | Website terms of use | Privacy Policy | Last Updated: 25 Nov 2010