komaan  
    helpmekaar
Welkom by HELPMEKAAR.
Welkom / Ken jou Onnie
<< terug  
 


 
 

Me  Karen Stapelberg

 

Verjaarsdag

:

5 Oktober

 

Kwalifikasie

:

B.Compt

 

Vakke

:

Rekeningkunde en Wiskundige Geletterdheid

 

Buitemuurs

:

Algemene Kennis,Daghuis en E-Sentrum

 

Gunsteling Gereg

:

Braaivleis soos my pa dit doen.

 

Gunsteling Fliek

:

Titanic

 

Gunsteling Akteur

:

Marius Weyers

 

Quote/moto

:

“Al sou die vyeboom nie bot nie en daar geen druiwe in die wingerd wees nie ...... nogtans sal ek jubel in die Here my God.”

 

Stokperdjies

:

Ek het ‘n laatlam ... As ek weer tyd het sal ek graag weer handewerk wil doen.

 

In my vrye tyd doen ek graag

:

Lees of stap in die Botaniese tuine.

 

Wat jy nie van my weet nie

:

Ek is mal oor duur Duitse motors (wat ek nie kan bekostig nie!).

 

Gunsteling Liedjie

:

Police se “Every breath you take”.

 

As ek nie 'n onnie geword het nie sou ek

:

Net 'n ma gewees het en gemeenskapswerk gedoe het.

 

Gunsteling troeteldier

:

hond

 

Gunsteling plek in die wêreld

:

Bettysbaai in die Kaap.

 

Met watter Cartoon karakter assosieer ek myself

:

Popeye, ek slaan my Stress Combo vitamine pille weg en gaan aan!

 

Slegste geskenk ooit ontvang

:

‘n Lessenaar in graad 7, toe ek gehoop het vir ‘n windbuks!

 

As my huis afbrand, wat ek sou saamvat (item)

:

Boks vol fotos.

  e-pos my




 
Home | Website terms of use | Privacy Policy | Last Updated: 25 Nov 2010