komaan  
    helpmekaar
Welkom by HELPMEKAAR.
Welkom / Ken jou Onnie
<< terug  
 


 
 

Mnr.  JP Van der Merwe
Verjaarsdag : 31 Oktober
Kwalifikasie : BED HOD
Vakke : Biologie
Buitemuurs : Atletiek / Landloop
Gunsteling Gereg : Lekker braai "Tjops" en pap en sous
Gunsteling Fliek : Man from Snowy River
Gunsteling Akteur : Robert de Nero
Quote/moto : Jy kan enige iets doen, dit hang net af hoe graag jy dit wil hê
Stokperdjies : Atletiek afrigting
In my vrye tyd doen ek graag : Lees sportboeke
Wat jy nie van my weet nie : Ek het al 'n maraton en 2:27 min gehardloop
Gunsteling Liedjie : The Middle
As ek nie 'n onnie geword het nie sou ek : In die weermag gebly het
Gunsteling troeteldier : My honde
Gunsteling plek in die wêreld : Indië
Met watter Cartoon karakter assosieer ek myself : Bart Simpson
Slegste geskenk ooit ontvang :  
As my huis afbrand, wat ek sou saamvat (item) : My paspoort
  e-pos my




 
Home | Website terms of use | Privacy Policy | Last Updated: 25 Nov 2010