|
Me. Jaunie Marais |
|
| Verjaarsdag |
: |
8 Mei |
|
| Kwalifikasie |
: |
B.Primed B.Ed Psig M.Phill PPL |
|
| Vakke |
: |
Kinderleiding |
|
| Buitemuurs |
: |
Netbal |
|
| Gunsteling Gereg |
: |
Kerrie en Rys |
|
| Gunsteling Fliek |
: |
Ghost |
|
| Gunsteling Akteur |
: |
Steven Segal |
|
| Quote/moto |
: |
Jou lewe is jou "keuse" |
|
| Stokperdjies |
: |
Lees en "shop" |
|
| In my vrye tyd doen ek graag |
: |
Lees en luister musiek |
|
| Wat jy nie van my weet nie |
: |
gaan ek jou nie vertel nie |
|
| Gunsteling Liedjie |
: |
Love is all around us (Wet Wet Wet) |
|
| As ek nie 'n onnie geword het nie sou ek |
: |
n Kleutelskool begin het |
|
| Gunsteling troeteldier |
: |
hond |
|
| Gunsteling plek in die węreld |
: |
In die bos langs 'n vuur |
|
| Met watter Cartoon karakter assosieer ek myself |
: |
|
|
| Slegste geskenk ooit ontvang |
: |
Blomme en neute |
|
| As my huis afbrand, wat ek sou saamvat (item) |
: |
Foto-album |