|
Mnr. Gert Lindeque |
|
| Verjaarsdag |
: |
05-Apr |
|
| Kwalifikasie |
: |
B Ed |
|
| Vakke |
: |
Geskiedenis, Menslike
Bewegingskunde |
|
| Buitemuurs |
: |
Rugby, gholf |
|
| Gunsteling Gereg |
: |
braaivleis en pap |
|
| Gunsteling Fliek |
: |
Passion of Christ |
|
| Gunsteling Akteur |
: |
Sandra Bullock |
|
| Quote/moto |
: |
Leef elke dag asof dit jou laaste
is. |
|
| Stokperdjies |
: |
gholf |
|
| In my vrye tyd doen ek graag |
: |
gholf en kuier met vriende |
|
| Wat jy nie van my weet nie |
: |
mag nie sê nie |
|
| Gunsteling Liedjie |
: |
Forever young - Alphaville |
|
| As ek nie 'n onnie geword het nie sou ek |
: |
personeelbestuurder |
|
| Gunsteling troeteldier |
: |
ongelukkig nie een |
|
| Gunsteling plek in die wêreld |
: |
Kaap |
|
| Met watter Cartoon karakter assosieer ek myself |
: |
Roadrunner |
|
| Slegste geskenk ooit ontvang |
: |
Onderbroek met strikkie om |
|
| As my huis afbrand, wat ek sou saamvat (item) |
: |
Foto-album van my dogtertjie |