Mev Marinda Eddie
|
|
|
Verjaarsdag |
: |
21 Junie |
| |
| Kwalifikasie |
: |
BA (Ed), B.Ed |
| |
| Vakke |
: |
Afrikaans |
| |
| Buitemuurs |
: |
Skooldagboek |
| |
| Gunsteling
Gereg |
: |
Hoenderpastei |
| |
| Gunsteling
Fliek |
: |
The day
after tomorrow |
| |
| Gunsteling Akteur |
: |
George Clooney |
|
| Quote/moto |
: |
Behandel ander soos wat jy wil
hê hulle moet jou behandel. |
| |
| Stokperdjies |
: |
Lees |
| |
| In my vrye tyd doen ek graag |
: |
Skoolwerk!!!! |
| |
| Wat jy nie
van my weet nie |
: |
Gaan jou
nie pla nie ???? |
| |
| Gunsteling
Liedjie |
: |
500 miles |
| |
| As ek nie
'n onnie geword het nie sou ek |
: |
Baie gelukkig gewees het! |
| |
| Gunsteling
troeteldier |
: |
Yorkie |
| |
| Gunsteling
plek in die wêreld |
: |
My huis |
| |
| Met watter
Cartoon karakter assosieer ek myself |
: |
Tinkerbell |
|
| Slegste
geskenk ooit ontvang |
: |
Alle
geskenke wat ek ontvang is wonderlik. |
|
|
| As my huis
afbrand, wat ek sou saamvat (item) |
: |
My
skooltas. |