|
Mnr. Eugene Marais |
|
| Verjaarsdag |
: |
10 Junie |
|
| Kwalifikasie |
: |
B Comm. (Hons) NHOD |
|
| Vakke |
: |
Rekeningkunde, Ekonomie |
|
| Buitemuurs |
: |
krieket, rugby |
|
| Gunsteling Gereg |
: |
Kreef (enige seekos) |
|
| Gunsteling Fliek |
: |
Terminator, Matrix, Star Wars |
|
| Gunsteling Akteur |
: |
Adam Sandler |
|
| Quote/moto |
: |
n Mens moet balans hê in die lewe. |
|
| Stokperdjies |
: |
Sport, lees outobiografieë |
|
| In my vrye tyd doen ek graag |
: |
Tyd saam met familie |
|
| Wat jy nie van my weet nie |
: |
Ek het al vyf valskermspronge agter
die rug. |
|
| Gunsteling Liedjie |
: |
Enigiets van Theuns Jordaan |
|
| As ek nie 'n onnie geword het nie sou ek |
: |
Skrywer, kitaarspeler in 'n "heavy
metal band" |
|
| Gunsteling troeteldier |
: |
Het nie een nie. |
|
| Gunsteling plek in die wêreld |
: |
Franschhoek |
|
| Met watter Cartoon karakter assosieer ek myself |
: |
Samurai Jack |
|
| Slegste geskenk ooit ontvang |
: |
sokkies met cartoons op |
|
| As my huis afbrand, wat ek sou saamvat (item) |
: |
Foto-albums |