komaan  
    helpmekaar
Welkom by HELPMEKAAR.
Welkom / Ken jou Onnie
<< terug  
 


 
 

 
Me. Estie Meyer
Verjaarsdag : 10 Junie
Kwalifikasie : B.Com. Hons. (H.O.D.)
Buitemuurs : Netbal
Gunsteling Gereg : Pizza en groente, maar verkieslik nie saam nie
Gunsteling Fliek : Wie het tyd om te gaan fliek?
Gunsteling Akteur : Enige iemand wat ’n rol met passie en oortuiging speel
Quote/moto : A journey of a thousand miles begins with one step
Stokperdjies : Lees
In my vrye tyd doen ek graag : Lees
Wat jy nie van my weet nie : Ek is mal oor die bos
As ek nie 'n onnie geword het nie sou ek : Drama wou swot
Gunsteling troeteldier : My honde
Gunsteling plek in die węreld : In God se natuur
Met watter Cartoon karakter assosieer ek myself : Die vroulike weergawe van “Bennie Boekwurm”
Slegste geskenk ooit ontvang : Ornamente (hulle gaar stof op in my huis)
As my huis afbrand, wat ek sou saamvat (item) : My laptop en flashdisk
   




 
Home | Website terms of use | Privacy Policy | Last Updated: 25 Nov 2010