komaan  
    helpmekaar
Welkom by HELPMEKAAR.
Welkom / Ken jou Onnie
<< terug  
 


 
 

Mnr Cois de Wit

 

Verjaarsdag

:

23 Januarie

 

Kwalifikasie

:

BA (Alg) NHOD

 

Vakke

:

Geskiedenis en Afrikaans

 

Buitemuurs

:

Atletiek en rugby

 

Gunsteling Gereg

:

Alle Portuguese kos – veral prawns

 

Gunsteling Fliek

:

Big Blue, Legends of the Fall, Stealing Beauty

 

Gunsteling Akteur

:

Anthony Hopkins

 

Quote/moto

:

Gee wa jy kan, neem wat jy nodig het.

 

Stokperdjies

:

Skilder, Fliek –kunsfilms en Gholf

 

In my vrye tyd doen ek graag

:

Skilder en luister musiek

 

Wat jy nie van my weet nie

:

Ek doen nog “ou toppie” atletiek.

 

Gunsteling Liedjie

:

If I could fly – Frank Duval

 

As ek nie 'n onnie geword het nie sou ek

:

Voltyds 'n kunstenaar wou wees.

 

Gunsteling troeteldier

:

Paula, my beter helfte.

 

Gunsteling plek in die wêreld

:

New Orleans

 

Met watter Cartoon karakter assosieer ek myself

:

Kung-Fu Panda

 

Slegste geskenk ooit ontvang

:

Die wat sonder liefde gegee is.

 

As my huis afbrand, wat ek sou saamvat (item)

:

Bybel, kamera en foto-albums.

  e-pos my




 
Home | Website terms of use | Privacy Policy | Last Updated: 25 Nov 2010