komaan  
    helpmekaar
Welkom by HELPMEKAAR.
Welkom / Ken jou Onnie
<< terug  
 


 
 

Me  Cindy Marais

 

Verjaarsdag

:

1 Augustus

 

Kwalifikasie

:

B.A Sielkunde, besig met Honneurs Sielkunde

 

Vakke

:

Engels, Lewensoriëntering

 

Buitemuurs

:

Tennis, Hokkie

 

Gunsteling Gereg

:

Enigiets wat ek nie self hoef te kook nie.

 

Gunsteling Fliek

:

Pretty Woman

 

Gunsteling Akteur

:

Hugh Jackman/Colin Farrel

 

Quote/moto

:

Wat jy saai sal jy maai.

 

Stokperdjies

:

Stap, fietsry

 

In my vrye tyd doen ek graag

:

Kuier graag saam met vriende en familie.

 

Wat jy nie van my weet nie

:

Toe ek 10 jr oud was, het my Pa my die Argus laat doen!

 

Gunsteling Liedjie

:

Te veel om te noem.

 

As ek nie 'n onnie geword het nie sou ek

:

'n Advokaat wou word, of baie ryk trou!

 

Gunsteling troeteldier

:

honde

 

Gunsteling plek in die wêreld

:

Oostenryk

 

Met watter Cartoon karakter assosieer ek myself

:

Road Runner

 

Slegste geskenk ooit ontvang

:

Niks, ek maak seker mense weet waarvan ek hou.

 

As my huis afbrand, wat ek sou saamvat (item)

:

My rekenaar.

  e-pos my




 
Home | Website terms of use | Privacy Policy | Last Updated: 25 Nov 2010