komaan  
    helpmekaar
Welkom by HELPMEKAAR.
Welkom / Ken jou Onnie
<< terug  
 


 
 

 
Me. Carol Kriel
Verjaarsdag : 23 Mei
Kwalifikasie : BA. Hons (Afr. Ndl. Bybelkunde en Alg Lit Wetenskap)
Buitemuurs : Draf
Gunsteling Gereg : Sop – Papaja en Mango
Gunsteling Fliek : Dead poet society, Goodbye Mr. Chips
Gunsteling Akteur : Robert Redford
Quote/moto : Lees ’n roman en jy gaan op ’n węreldreis
Stokperdjies : Lees en draf
In my vrye tyd doen ek graag : Rugby kyk, lees
Wat jy nie van my weet nie : Ek is mal oor roomys en sjokoladesous
As ek nie 'n onnie geword het nie sou ek : ’n Mediese tegnoloog gebly het
Gunsteling troeteldier : Hond
Gunsteling plek in die węreld : My huis in Johannesburg
Met watter Cartoon karakter assosieer ek myself : Loretta
Slegste geskenk ooit ontvang : ’n Legkaart vir Kersfees toe ek 6 was
As my huis afbrand, wat ek sou saamvat (item) : My boeke
   




 
Home | Website terms of use | Privacy Policy | Last Updated: 25 Nov 2010