komaan  
    helpmekaar
Welkom by HELPMEKAAR.
Welkom / Ken jou Onnie
<< terug  
 


 
 

Mev Annelise de Bruyn

 

Verjaarsdag

:

20 Februarie

 

Kwalifikasie

:

B.Sc , HOD

 

Vakke

:

IT

 

Buitemuurs

:

Jaarblad

 

Gunsteling Gereg

:

pasta

 

Gunsteling Fliek

:

Wuthering Heights

 

Gunsteling Akteur

:

Robert de Niro

 

Quote/moto

:

Leef en laat leef

 

Stokperdjies

:

Kampeer

 

In my vrye tyd doen ek graag

:

Kyk flieks.

 

Wat jy nie van my weet nie

:

Ek het vir 'n maand in Angola in die bos gebly.

 

Gunsteling Liedjie

:

In your room – Depeche Mode

 

As ek nie 'n onnie geword het nie sou ek

:

Wedding planner gewees het.

 

Gunsteling troeteldier

:

Geen asseblief!

 

Gunsteling plek in die wêreld

:

By die see.

 

Met watter Cartoon karakter assosieer ek myself

:

Minnie Muis

 

Slegste geskenk ooit ontvang

:

Broodblik

 

As my huis afbrand, wat ek sou saamvat (item)

:

My foto-albums

  e-pos my




 
Home | Website terms of use | Privacy Policy | Last Updated: 25 Nov 2010