Mev Almarie Jordaan |
|
Verjaarsdag |
: |
1 Oktober |
|
Kwalifikasie |
: |
B.A Musiek, HOD |
|
Vakke |
: |
Engels/Musiek |
|
Buitemuurs |
: |
Nasien – ek het genoeg glo my! |
|
Gunsteling Gereg |
: |
Skaapkerrie |
|
Gunsteling Fliek |
: |
Shawshank Redemption |
|
Gunsteling Akteur |
: |
Anthony Hopkins |
|
Quote/moto |
: |
A good loser is a born loser. |
|
Stokperdjies |
: |
Tuinmaak |
|
In my vrye tyd doen ek graag |
: |
So min as moontlik. |
|
Wat jy nie van my weet nie |
: |
Ek haat my selfoon. |
|
Gunsteling Liedjie |
: |
Imagine |
|
As ek nie 'n onnie geword het nie sou ek |
: |
Graag baie kinders wou gehad het. |
|
Gunsteling troeteldier |
: |
English Bulldog |
|
Gunsteling plek in die wêreld |
: |
My stoep |
|
Met watter Cartoon karakter assosieer ek myself |
: |
Betty Boop |
|
Slegste geskenk ooit ontvang |
: |
Pers laventel seep. |
|
As my huis afbrand, wat ek sou saamvat (item) |
: |
My ID boekie, paspoort en bestuurslisensie! Ek het nie lus vir die rye nie! |