|
Me. Aritha Kruger |
|
| Verjaarsdag |
: |
7 Maart |
|
| Kwalifikasie |
: |
BA HOD, HONN Duits-vertaalkunde |
|
| Vakke |
: |
Frans, Duits |
|
| Buitemuurs |
: |
Deeltyds |
|
| Gunsteling Gereg |
: |
Roomys |
|
| Gunsteling Fliek |
: |
Wuthering Heights |
|
| Gunsteling Akteur |
: |
Gérard Dépardieu |
|
| Quote/moto |
: |
Dink liewer verkeerd, maar dink tog
net self. |
|
| Stokperdjies |
: |
Fliek en "Kunswaardering", Reis |
|
| In my vrye tyd doen ek graag |
: |
Fliek en kuier, AARDKLOP |
|
| Wat jy nie van my weet nie |
: |
Al lyk dit nie so nie, is my 'hartjie
baie klein' |
|
| Gunsteling Liedjie |
: |
La mémoire d'Abraham - Céline Dion |
|
| As ek nie 'n onnie geword het nie sou ek |
: |
Drama-afrigter |
|
| Gunsteling troeteldier |
: |
Ons hond, Floewp |
|
| Gunsteling plek in die wêreld |
: |
Parys Parys Parys |
|
| Met watter Cartoon karakter assosieer ek myself |
: |
Wilma van Flinstones |
|
| Slegste geskenk ooit ontvang |
: |
n BMW ipv 'n Renault 5 |
|
| As my huis afbrand, wat ek sou saamvat (item) |
: |
Foto-album |