komaan  
    helpmekaar
Welkom by HELPMEKAAR.
Welkom / Ken jou Onnie
<< terug  
 


 
 

ME. Anina De Wet
Verjaarsdag : 12 Maart
Kwalifikasie : BA Ed
Vakke : Rekeningkunde, Wiskunde
Buitemuurs : Skoolrooster, Eksamenrooster, Handboeke
Gunsteling Gereg : Tongvis ("Sole")
Gunsteling Fliek : The wedding date
Gunsteling Akteur : Brad Pitt
Quote/moto : Wedersydse respek
Stokperdjies : kinders grootmaak
In my vrye tyd doen ek graag : stap
Wat jy nie van my weet nie : Ek hou baie van motorfietse en jetski's!
Gunsteling Liedjie : You raise me up - Josh Groban
As ek nie 'n onnie geword het nie sou ek : apteekster
Gunsteling troeteldier : Bongani
Gunsteling plek in die węreld : Fouriesburg - Meyringskloof
Met watter Cartoon karakter assosieer ek myself :  
Slegste geskenk ooit ontvang : n gebreekte CD
As my huis afbrand, wat ek sou saamvat (item) : Bybel
  e-pos my




 
Home | Website terms of use | Privacy Policy | Last Updated: 25 Nov 2010