komaan  
    helpmekaar
Welkom by HELPMEKAAR.
Welkom / IEB
 
 


 
 

Wat is die IEB?

Helpmekaar is een van 172 skole wat die Indepedent Examination Board se eksamen afle. Hierdie eksamen is onder die toesig van Umalusi, maar onafhanklik van die Onderwys departement.

Hoekom die IEB ?

  • Handhaaf hoë standaarde en lewer betroubare resultate
  • Verseker ‘n goeie korrelasie tussen resultate en werklike vermoë wat positief reflekteer op verdere studie
  • Gebruik assessering om onderrig en leer positief te beïnvloed
  • Genereer puik geleenthede vir onderwysers om aktief in die assesseringsproses betrokke te raak


Die eksamen!

  • Geskrewe eksamens fokus op verstaan en probleem-oplossing
  • Assessering fokus op alternatiewe en uitdagende maniere om vaardighede te toets


Die proses:
  • Goeie administrasie
  • Geen rompslomp
  • Onafhanklik
  • Uitstekende moderering
  • Goeie kwaliteit vraestelle en merkproses
  • Interaktiewe strukture
 
 
Home | Website terms of use | Privacy Policy | Last Updated: 16 Aug 2011