komaan  
    helpmekaar
Welkom by HELPMEKAAR.
Huise / Melle - Erekode
Erekode Huis Lied Brief Reels
 



  Visie
Melle leerlinge strewe daarna om ons beste te doen tot die beste van ons vermoë.


Misssie
Ons wil dit waarna ons streef bereik so vinnig as moontlik. Om uniek te wees en alles te doen tot die beste van ons potensiaal, om hulpvaardig te wees op alle gebiede. Om respek te hê vir nie net die seniors maar ook enige ouer persoon wat die skoolgronde betree. Om ons missie nie net op die skoolgronde nie maar ook buite die skool en alles met respek te hanteer.


Belofte
Ek beloof om my missie ten alle tye na te kom . Om God te eer met my hele hart en siel en my vriende, familie, seniors en myself te respekteer. Ek sal my talente ontdek, benut en om ten alle tye intelligent op te tree. Om Helpmekaar en Huis Melle se tradisies te respekteer en eer en ten alle tye sal nakom en voortdra van generasie tot generasie.
  


____________________
Handtekening (leerling)
 




 
____________________
Huis kaptein
____________________
Huis ouer
 

 
     
Home | Website terms of use | Privacy Policy | Last Updated: 16 Aug 2011