komaan  
    helpmekaar
Welkom by HELPMEKAAR.
Sosiaal / Kersprogram
 
 


 
 

Aan die begin van November sluit die skool die akademiese jaar amptelik af met die Kersprogram. Die funksie word gebruik om dankbaarheid te betuig aan God vir sy seen op ons skool vir die jaar.

Musiek, sang en  voorlesing word gebruik om die koms van Jesus te vier.

 
 
Home | Website terms of use | Privacy Policy | Last Updated: 8 Aug 2011