|
AAN ALLE SPRAAKGILDE
Ons is al weer gereed om ons vere reg te skud vir die groot praat. Verlede jaar was ‘n groot sukses en 13 skole het aan die Fees deelgeneem. Die inligting rakende die Gauteng Spraakgildefees vir Hoërskole 2011 is soos volg:
DATUM EN PLEK
Die Spraakgildefees sal duur vanaf 9 TOT 12 Maart 2012. Sessies sal gehou word by verskeie gasskole tydens hierdie tydperk.
Onderwerpe: Juniors (Gr. 8 & 9): TWEE spanne in gr.8 en TWEE in gr.9
Status
Kleur
Infrastruktuur
Seniors (Gr. 10, 11 & 12): Twee spanne per graad
Rigting
Groen
Agressie
Twee trofee spanne met 3 lede elk. (Graad 11 en 12) Twee individuele sprekers.
ONS OEFEN ELKE MAANDAG NA SKOOL. VERDERE OEFENINGE IS SOOS MET JOU ONDERWYSER AFGESPREEK.
LW. ALLE GELDE MOET BY DIE FINANSIËLE KANTOOR INBETAAL WORD EN DIE KWITANSIE MOET VIR JOU JUF. GETOON WORD.
Vir eninge navrae kontak Juffrou Linda Peacock |