komaan  
    helpmekaar
Welkom by HELPMEKAAR.
Kultuur / Speechguild
 



 

‘n Kultuuraktiwiteit om ons Engels te meet aan die St Johns en die St Stithians. Die aktiwiteit vind plaas tydens Februarie en Maart. Ons het twee spanne per graad en vanaf graad 10 ‘n impromptu span. Ons stuur een individuele spreker en ‘n “Trophy team”in, om ons naam hoog te hou.

Vanjaar het Helpmekaar weer puik gevaar en is Stefan Olivier in graad 12 aangewys as die naaswenner in die Public Speaking Festival se finale aand. Nie sleg vir 'n "boertjie" nie!


 
Home | Website terms of use | Privacy Policy | Last Updated: 16 Aug 2011