komaan  
    helpmekaar
Welkom by HELPMEKAAR.
Kultuur / Redenaars
 
 


 
  Helpies is baie trots op Stefan Olivier in graad 12 wat landswyd 2 de was by Goudini. Helpmekaar het al vier lede voorsien van Wes-Gauteng se span, met Deanre Reinders, Stiaan Krause en Janke Gouws wat Stefan ondersteun by die nasionale ATKV-redenaars kompetisie.
      


 
      
      

 
Home | Website terms of use | Privacy Policy | Last Updated: 16 Aug 2011