komaan  
    helpmekaar
Welkom by HELPMEKAAR.
Kultuur / Produksie
 
 


 
 

Helpmekaar bied jaarliks ‘n produksie van hoogstaande gehalte aan.

Elke Helpie neem deel en gee aan hom/haar die geleentheid om te ervaar wat so ‘n produksie behels. Blootstelling op die verhoog, hetsy in ‘n veeleisende hoofrol of ‘n danser in 'n groepod ‘n sanggroep, dra daartoe by dat elkeen hulself op die verhoog kan handhaaf. Van die produksies het ingesluit Joburg Jol, Aladdin, Wie weet waar behoort ek?, Raka, Seven Brides for Seven Brothers, Gogga en 2012....????

Vanjaar het Helpmekaar hulle 90-jaar vieringe uitgebeeld met "Skop 90 Volt" - 'n terugblik na die laaste 90 jaar en die groot gebeurtenis wat die wereld gevorm het.  Die gebruik van 'n groot skerm het die digitale beelde gekombineer met musiek en dans, voorwaar 'n lus vir die oog en oor! Elke Helpie was weereens deel van die produksie en het Albie Michaels se regie gesorg vir een van Helpmekaar se beste produksies ooit!

 
Home | Website terms of use | Privacy Policy | Last Updated: 16 Aug 2011