Fotografie/ Beeldhoukuns/ Skilder/ Sang/ Musiek/ Drama/ Dans...
Die geleentheid is daar gryp hom net aan! Helpies hou elke jaar hul eie kunstefees, met meer as 800 inskrywings elke jaar. Puik prestasies word behaal wat in Oktober tydens die Gala-aand vereer word. Die aktiwiteit bied vir elkeen ‘n geleentheid om sy talente te gebruik. September is Eisteddfod maand en jy kan ‘n balkie verdien vir 6 goue sertifikate!!!!
|