komaan  
    helpmekaar
Welkom by HELPMEKAAR.
Sport / Tweekamp
 
 


 
  Die tweekamp seisoen het verlede September begin en het met die SA Tweekamp kampioenskappe in April 2007 geëindig.

30 Helpies neem aan liga en interprovinsiale kompetisies deel.

Die volgende Helpies kwalifiseer en word gekies vir Sentraal Gauteng Tweekampspan na die SA Kampioenskappe in Kaapstad.

Bianca Gahler
Gina Natorp
Brigitte Stalmann
Richelle van Zyl
Armin Botha
Quinton Hoy
Derick Lotz
Ruan van der Lith
Tiaan maartens
Paul Natorp
Antoine van Heerden
Jaco Maartens

'n Totaal van 30% van die Gauteng Span.
 
Home | Website terms of use | Privacy Policy | Last Updated: 25 Nov 2010